Op die 5de Desember om 19:00 gaan die man van Windhoek jou vermaak met n Biltong Sessie soos jy dit nog nooit gesien het nie!
John Rock Prophet is 'n lirieke boer, wat skryf in Afrikaans en sy eie weergawe van verskeie engelse liedjies ook doen.
`n Diep siel, maar moenie fout maak nie, hy kan ook sy hare los maak.