Nicholis Louw het geen bekendstelling nodig nie en is een van Suid Afrika se veelsydigste sangers wat die Biltong Sessie verhoog gaan betree.
Op Saterdag 19 Desember om 19:00 gaan die “Generaal” sanger seker maak jou lyfie ROCK, met bekende treffers soos ‘Water jou mond’ en ‘Abracadabra’.
Hierdie Biltong Sessie gaan jou heupe laat swaai in die gemak van jou eie huis.