Ray Dylan is terug vir nog ‘n Biltong Sessie op die 12de Desember om 19:00 en na sy vorige fantastiese Country vertoning beloof hierdie om nog groter te wees.
Ray Dylan is ferm gevestig as een van Suid-Afrika se gunsteling stemme en jy wil verseker nie hierdie Biltong Sessie mis nie.
Liedjies soos Jessica, Hokaai Stop die Lorrie en Angelface is net ‘n paar van sy treffers wat jy na kan uitsien!