Tydloos Rock Rewind op Saterdag 28 November neem jou terug na die afgelope 4 jaar se hoogtepunte van die Tydloos produksies. Na 11 uitverkoopte vertonings het ons besluit dit is tyd om jou in die gemak van jou eie huis te bederf met 'n Biltong Sessie van die Tydloos Rock show!
Die akteurs, Wynand, Heinrich, Albertus, Success, Christie en Jaco gaan jou laat skater van die lag terwyl Justen, Natisha, Yolandie, Le-Lue en Johan gaan sorg vir die musiek saam met die Tydloos en WimTv band.
Kaartjies vir hierdie aanlyn vertoning is beskikbaar teen R55 per toestel.