In hierdie episode, ondersoek WimTv die korrupsie wat gedurende die grendel periode en tans plaasvind in Suid-Afrika agv. die Covid-19 krisis.
Fasiliteerder: Dianne Hawker (Newzroom Afrika-joernalis en anker)
Gastelys:
- Bantu Holomisa (UDM-leier)
- Adv. Stephanie Fick (OUTA)
- Sipho Ngwema (NPA)
- Dale McKinley (Onafhanklike politieke ontleder)
- Mmusi Maimane (One SA Movement)
- Danville Smith
(Cederberg munisipaliteit - Covid-19-bedrog klagtes hang soos ‘n swaard oor sy kop)
- Lt.kol. Philani Nkwalase (Valke)
- Mike Bolhuis- Privaat speurder
- Mkhuleko Hlengwa - Die voorsitter van die Staande komitee oor openbare rekeninge