Byt vas! 2020 is amper iets van die verlede. Maar voor ons hierdie jaar groet, is daar nog hope vermaak wat wag vir jou.
Op Saterdag 5 Desember maak die lerieke boer, John Rock Prophet sy debuut op die Biltong Sessies en op 12 Desember is Ray Dylan weer terug op die Biltong Sessie verhoog en gaan jou vermaak met liedjies soos ‘Angle face’ en ‘Jessica’. Op 19 Desember gaan jy jou heupe kan swaai saam Nicholis Louw en sy Grootste Treffers.
Kry jou maand kaartjie teen sleg R150 per toestel en geniet toegang tot 3 x Biltong Sessies en 3 x WimTV shows.

By using our site, you acknowledge that you have read and understand our Privacy & Cookie Policy as well as our Terms of Use.