Die Redakteur vertel die verhaal van ‘n dromer, ‘n skrywer en onwaarskynlike sang ster.
Koos du Plessis se musiek het die toets van tyd deurstaan en WimTv bring hulde aan hierdie boorling van die Oos Rand wat met woorde kon toor.
Die storie kom uit die pen van Wimpie van der Sandt en Brandon Nel, en Koos se musiek word op ‘n unieke manier oorgedra deur Jakkie Louw en die WimTv band.
Moenie die storie van een van Suid-Afrika se goue seuns misloop nie - ‘n unieke WimTv ervaring met die musiek en lewe van Koos du Plessis.

By using our site, you acknowledge that you have read and understand our Privacy & Cookie Policy as well as our Terms of Use.