Jan Blohm kom maak sy eerste verskyning op die WimTV Biltong Sessies.
Sy nuwe album, Jenny, is pas vrygestel en ons sien uit daarna om dit vir die eerste keer te hoor regstreeks vanaf die Jamrock Teater.